top of page

MANNE 

MIGHTY MEN KAMP

MANNE

Jaarlikse Mighty Men Kamp as gemeente manne saam. 

​

Volgende kamp:

8-10 Maart 2019

Jeffreysbaai

​

​

​

  • White LinkedIn Icon
  • White Twitter Icon
  • White Google+ Icon

MANNE SAAMKUIER

Gemeente manne saamkuiers bied die geleentheid vir manne van alle ouderdomme om mekaar beter te leer ken en te groei in jou verhouding met God. Saam geniet ons nie net pap en vleis nie, maar ook om te groei as manne van God.

  • White LinkedIn Icon
  • White Twitter Icon
  • White Google+ Icon

Ons streef daarna om ons manne toe te rus as leiers in die kerk,  gesin en gemeenskap. Dus moedig ons die manne aan om betrokke te raak by die verskillende aktiwiteite en opleidingsgeleenthede. Manne aande en kampe gee ook geleentheid om saam te kuier, mekaar beter te leer ken en te praat oor sake wat die manne raak. Kom bou in ander manne se lewens in. Ons wens is dat elke man `n man na God se hart sal wees.

bottom of page