top of page

DAMES

As vroue kan ons saam deel in die lewe van vrouwees en die avonture wat saam met dit gaan. Omgee groepe bied die geleentheid om om vroue toe te rus deur bybelstudies en aktuele sake te bespreek . Dames kan saam gesels oor vrouwees, mekaar ondersteun en bemoedig.  Kwartaaliks word sosiale byeenkomste met geestelike en praktiese temas  aangebied. Dit dien as `n lekker saamkuier, saam lag en saam groei as vrou in Christus.

  • White LinkedIn Icon
  • White Twitter Icon
  • White Google+ Icon
DAMES

As vroue kan ons saam deel in die lewe van vrouwees en die avonture wat saam met dit gaan. Omgee groepe bied die geleentheid om om vroue toe te rus deur bybelstudies en aktuele sake te bespreek. Dames kan saam gesels oor vrouwees, mekaar ondersteun en bemoedig.  Kwartaalliks word sosiale byeenkomste met geestelike en praktiese temas  aangebied. Dit dien as `n lekker saamkuier, saam lag en saam groei as vrou van Christus.

​

Dames omgee groep

Woensdae 10:00

   

Single ladies

Vrydae 19:00

​

Damesfunksies

Kwartaaliks

​

bottom of page